Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Woud Random Gevaaalikhede

Knysna is ‘n hool. Goeie donder dit voel asof hier te veel mense bly in die dorp. The Heads is seker die laaste mooi deel wat oor is van Knysna, en die woud, en dit is jammer. Wat ek sou gee om Suid-Afrika te sien voordat Diaz en sy trravante hier geland het, daar is nie eers ‘n nommer nie.

More oggend gaan die gevaaalik.com nuusbrief weer uit. ‘n Review van die week se gebeure op gevaaalik.com en soms so bietjie insider info vir die subsccribers.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20151105 (2)

Random Gevaaalikhede 20151105 (3)

Random Gevaaalikhede 20151105 (4)

Random Gevaaalikhede 20151105 (5)

Random Gevaaalikhede 20151105 (6)

Random Gevaaalikhede 20151105 (7)

Random Gevaaalikhede 20151105 (8)

Random Gevaaalikhede 20151105 (9)

Random Gevaaalikhede 20151105 (10)

Random Gevaaalikhede 20151105 (11)

 

Random Gevaaalikhede 20151105

Random Gevaaalikhede 20151105

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *