Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘Please protect me from yourself’ slimmie oppad uit by SARS

‘n Paar weke gelede is ek by ‘n braai waar ons praat oor Affies, en een ou reken dat wanneer hy ‘n CV sien van iemand wat in Affies was dan stel hy eerder daardie persoon aan as enige ander hoërskool. Onnosel besluite soos daardie is hoe SARS se IT Hoof haar werk gekry het. Dit is ook waar daar slim woorde soos ‘Please protect me from yourself’ vandaan kom.

Please protect me from yourself

‘Please protect me from yourself’ word ‘n meme

Laasjaar in ‘n TV-onderhou het die onnoselheid van BEE reg in die kollig geval toe SARS se IT Hoof, Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, dit duidelik gemaak het dat sy nie vir ‘n fok weet wat sy doen nie en glad nie gekwalifiseer is vir haar pos nie.

In die onderhou is kon sy basiese vra oor die SARS IT infrastruktuur nie beantwoord nie en toe sy bietjie warm raak onder die kraag weens die vra van die joernalis wat die onderhou voer, het die onopgevoede Makhekhe-Mokhuane die woorde geuiter: “Ma-am, can you give me protection from yourself.”

Van daar het sy ‘n grap en ‘n meme geword.

Jy kan byvoorbeeld ‘n ‘Please protect me from yourself’ hempie koop op komedie.co.za. Dit is die GVLK reeks se top verkoper.

Please protect me from yourself t-shirt

SARS IT Chief suspended

Gister het die nuus gebreek dat Mmamathe Makhekhe-Mokhuane geskors is van haar pos weens wangedrag. Tussen hakkies kan ons almal maar seker aanneem dat daar bedrog betrokke is. Lieg oor jou kwalifikasies of aanstelling van iemand wat nie reg is vir die pos nie bloot vir die kleur van hul vel (of die hoërskool waar hulle skool gegaan het) in basies afgewaterde bedrog.

Good riddance to bad rubbish. Makhekhe-Mokhuane is glo een van 4 wat tans geskors is by SARS. ‘n Goeie ding, want SA kort bietjie skoon maak van die gemors wat BEE gelos het in oor die laaste 25 jaar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *