Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf voor ek Kaap toe

Volgende week is dit weer tyd vir my om bietjie Kaap toe te gaan. Ek gaan my bes probeer om steeds al die posts gedoen te kry terwyl ek daar is, maar ek belowe niks. Daar is so ook so paar sponsored posts wat volgende week op die site moet verskyn, so dit is nie asof ek kan sê “Fok dit!” vir die hele week nie.

Wees asseblief geduldig met dinge volgende week. Ek like nogal van die internet vermy as ek op vakansie is, juis omdat die internet my werk is. Ek sal kyk of ek vir Scuba Steve kan kry om dinge aan die gang te hou hier op gevaaalik.com, maar die bra word ook maar lekker gebuig by sy werk tans en hy is nie te great met post doen na kantoor ure nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf. Kaapstad, ek check julle Dinsdag!

Vrydag Bederf 20150206 (2)

Vrydag Bederf 20150206 (3)

Vrydag Bederf 20150206 (4)

Vrydag Bederf 20150206 (5)

Vrydag Bederf 20150206 (6)

Vrydag Bederf 20150206 (7)

Vrydag Bederf 20150206 (8)

Vrydag Bederf 20150206 (9)

Vrydag Bederf 20150206 (10)

Vrydag Bederf 20150206 (11)

Vrydag Bederf 20150206

Hier is ‘n stouter weergawe van die jong dame, wat ek getweet het. Dit is NSFW.

Vrydag Bederf 20150206

You may also like...

2 Responses

  1. Abraham says:

    Dis baie mooi popies om vrydag te begin is somer lus vir die dag

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Abraham: Bly jy like dit man.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *