Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

If Maroon 5 Wedding Video Wasn’t Staged

Jir, daardie vocalist ou van Maroon 5 is seker algemeen aanvaar as die koning van die Flaccid-Rock pop-sterre. As jy ooit gehou het van Maroon 5 of enige van hulle songs, beter jy ‘n dame wees. Indien jy van hulle hou/gehou het/beplan om van hulle te hou, en jy is ‘n man, dan het ek drie vrae vir jou: Hoeveel keer ‘n dag praat jy met jou mamma? Kyk jy ooit na jouself in die spieël as jy nie ‘n hemp aan het nie? Kry jy dan ‘n semi?

Adam Levine is a douche

Derick Watts and the Sunday Blues (Die manne agter Suid-Afrika se beste en snaakste YouTube channel) het besluit om te wys wat sou werklik gebeur as Maroon 5 besluit het om regtig net op te daag by troues en te begin hulle kak musiek speel. Ek het eers nie verstaan waaroor die gegaan het nie, maar toe het ek die Maroon 5 video gaan kyk. Jip, nie veel mans sal veel geduld hê vir hierdie stront by hulle troue nie. Well done Derick Watts and the Sunday Blues. Loer na hulle YouTube Channel hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *