Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ari Shaffir – Smuggling Weed – This Is Not Happening

Ari Shaffir - Smuggling Weed - This Is Not Happening

Die krake verskyn al hoe meer in die mure van marijuana prohibition. In die VSA kom die mure al hoe vinnger af met die verskillende state wat marijauan decriminalize, wetting maak vir mediese gebruik of net heeltemal legalize vir recreational use. Daar lê nog baie werk voor en tot dat is dagga onwetting in meeste van die wêreld, insluitend Suid-Afrika.

Ari Shaffir is een van die miljoene mense wat dagga gebruik. Hy is ‘n comedian en dus het hy hierdie storie vertel op sy Comedy Central show This is not Happening. Dit is ‘n ongelooflike snaakse verhaal van hoe hy (hypothetically) pot gummy-bears in Australia ingesmokkel het. This is not Happening is een van die beter goed wat Comedy Central oor die laaste paar jaar gedoen het, so gaan check dit uit. Begin sommer met Ari se “Smuggling Weed” verhaal.

You may also like...

1 Response

  1. July 17, 2017

    […] Ari Shaffir is ‘n Amerikaanse komediant. Hy is veral bekend vir sy storyteller show This is Not Happening op Comedy Central. Ek het begin om na Ari se stand-up te kyk nadat ek hom as gas gehoor het op so paar podcasts, en toe sy podcasts begin luister ook. Aan die begin van die jaar het Ari sy editing van sy nuwe special klaar gemaak en toe het hy net verdwyn vir 3 maande. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *