Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag, Vrydag, Vrydag Bederf

Dit is Vrydag, Vrydag, Vrydag Bederf. As ek nou ‘n Afrikaans-popster was, sou daardie ongelooflike ingewikkelde lirieke gewees het. Dit sou ook iets wees wat ek gesteel het by ‘n Engelse lied (‘n kak een, maar dit is steeds steel). Dirk van der Westhuizen is bewyse hiervan: Hy het by Gangnam Style gesteel, en ook by Def Leppard se “Pour some sugar on Me”. Ek raak nou naar, so ek gaan ophou praat daaroor.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150123 (2)

Vrydag Bederf 20150123 (3)

Vrydag Bederf 20150123 (4)

Vrydag Bederf 20150123 (5)

Vrydag Bederf 20150123 (6)

Vrydag Bederf 20150123 (7)

Vrydag Bederf 20150123 (8)

Vrydag Bederf 20150123 (9)

Vrydag Bederf 20150123 (10)

Vrydag Bederf 20150123 (11)

Vrydag Bederf 20150123 (12)

Vrydag Bederf 20150123

You may also like...

2 Responses

  1. bernard says:

    Awesome vrydag bederf! 🙂

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @bernard: Bly jy like dit man. Check bietjie ons subreddit uit en los jou comments daar. Ons gaan oor so maand of wat die comments op gevaaalik.com toemaak en alles oor skuif na /r/gevaaalikdotcom toe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *