Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eskom suig Malema-klas ballas, ook Random Gevaaalikhede

Ek het vanoggend opgestaan sonder elektrisiteit. Eskom het allerhande verskonings, maar ons almal weet dit is omdat hulle ‘n korrupte instansie is wat al die grootkoppe te veel geld betaal vir niks doen nie. In plaas van die geld gebruik om voorsiening te maak vir die populasie wat aanhou groei en dus meer mense het wat elektrisiteit kort, word klomp skelms se sakke eerder vol geld gestop om op te maak vir dose wat lankal gevrek het se foute. Dit is nou 15:00 en ek het steeds nie krag by my huis nie. Fok vir Eskom en elke ander doos wat dink hy is regtig om te steel en korrup te wees oor foute wat ander mense in die verlede gemaak het.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Kry 10% af van alle GVLK items deur die kode ‘GVLK10’ te gebruik op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *