Machine Head – Halo
Ek moet meer musiek met julle deel. Dit is immers hoe gevaaalik.com dit gemaak het tot op die map. Dus het ek besluit om bietjie Machine Head onder julle neuse te druk vandag. Ons begin sommer met “Halo” vanaf die album The Blackening. The Blackening het in 2006 uitgekom, 8 jaar terug. Volgens my is dit een van die beste metal album wat nog ooit record is. Machine Head is ongelooflike musicians en wat hulle regtig laat uitstaan is die arrangement van hulle musiek.
Een van die beste dinge van The Blackening is die lang songs. Dit is iets wat vreeslik te kort in metal deesdae, lang, epic songs. “Halo” is ‘n 09:04 song. Die opening track van The Blackening stel jou sommer bekend aan die lang songs, want “Clenching the Fists of Decent” is 10:35. Wat dit veroorsaak is definitiewe peaks en changes of tempo in meeste van die songs. Dit is great.
Die video se production is nie great nie en die video version is amper vier minute korter as song vanaf die album. Ek het “Halo” gekies omdat dit die eerste song was wat ek van die The Blackening af gehoor het. Dit is nie my favourite song van die album af nie, “Aesthetics of Hate” vat die spot vir my daar. “Halo” was net die song met ‘n video, en dus dink ek dit sal ‘n goeie begin wees as jy nog nooit Machine Head gesluister het nie. As jy ‘n metal fan is en lanklaas ‘n nuwe band ontdek het; hierdie is Machine Head, jy gaan tien teen een vir die volgende week of wat konstant na hulle luister.
And to think I got the CD for R20 at Cash Crusaders two weeks after it’s release 🙂
Some dude’s mom threw out his entire collection and it was an incredible find. Definitely the best metal album of the last decade at least
My first Machine Head exposure was Unto the Locust. Incredible sound. Technical yet brutal. Thanks for the article. Will get my hands on this album. Do yourself a favour and listen to the new In Flames “Siren Charms”. Mind blowing even if you aren’t an In Flames fan
@Barry: Yeah man, make sure you pick The Blackening up, you can order it from kalahari.com now for only R87 and if you use the link in the article kalahari.com throws a few cent in our direction, so it’s double win. The article is only a pleasure. Thank you for leaving a comment. Nice to hear from the lurkers every now and then.
@StevenMcD: Geez, what a fucking steal!
Whenever you see a Cash Crusaders or Cash Converters or whatever, pop in for 2min and scan the CDs. So many kids’ parents get rid of “dodgy” music. Machine Head, Metallica, Trivium, Korn etc almost always available for R10-R20 a CD