Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tenacious D – To Be the Best

Tenacious D is terug. In die video hier onder sien ons wat beskryf kan word as ‘n Tenacious D style advertensie waarin hulle hul nuwe album, Rize Of The Fenix, bekendstel. In die video verskyn baie famous mense soos Dave Grohl en Josh Groban. Dave Grohl is blykbaar terug op die nuwe Tenacious D agter die dromme. Ek kan nie wag nie. Vir ‘n smakie van Rize of The Fenix gaan check die website. Tenacious D is terug na ses jaar. Die album sal beskikbaar wees vanaf 15 Mei 2012.

Edit: As jy die eerste song van die album af wil hoor, luister dit hier.

You may also like...

1 Response

  1. April 30, 2012

    […] Luister Tenacious D se nuwe album Free As jy die post gemis het oor Tenacious D se nuwe album gaan lees dit gerus hier: Tenacious D – To be The Best […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *