Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maandag se P-Bom Random Gevaaalikhede

Maandag is hard. Ek is tans besig om iets te doen wat ek (en so paar ander) #QuitYourShitAugust te doen. Geen boom rook en gee drank vir die hele maand van Augustus. Alhoewel ek moet erken dat wanneer Tool se nuwe album drop op 30 Augustus 2019 mag ek dalk my vas breek net sodat ek ‘n joint kan rook en die nuwe Tool album op repeat kan luister. Is jy reg vir die Random Gevaaalikhede?

Geniet die Random Gevaaalikhede.

GVLK hemde is nou weer beskikbaar op komedie.co.za. So kry vir jou ‘n hempie voor dit te laat is. Hel, selfs die van julle in die USA, NZ, AUS en UK kan nou vir julle GVLK hempies koop.

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) on

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *