Take a load off met Random Gevaaalikhede
Eens op die internet, altyd op die internet, sê hulle, mos. Dit is nou daardie stoute whatsapp foto’s wat jy vir jou boyfriend gestuur het. En jy dude, daardie unimpressive dick pic wat meer pens as dick is, sy wou nie eers ‘n foto van jou gehad het nie. My foon upload backups van my foto’s en videos oombliklik na die could. Die cloud wat ek nog nooit gefokken sien het nie. Ek pleister nie my lewe op Facebook en Instagram nie, maar dit beteken nie my lewe is nie op die internet nie. Iewers in die could wat niemand kan sien nie.
Is ek die enigste een wat bietjie uitgefreak is deur daardie idee?
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
‘n Mooi sonopkoms in PE. Piet was gaaf genoeg om dit met ons te deel. Stuur jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com.
Hier is jou portal na Stoute Boudjies.