Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die wat kan

Hier gat ons alweer met nog ‘n week. Hopelik is jou dag in die kantoor nou reeds verby en jy is oppad huistoe vir ‘n lekker koue biet of ‘n dingetjie om te rook. Vandag se werk aan die kant is amper afgehandel en dan moet ek bietjie Halo oefen saam met my Halo span: Gevaaalik Gaming. Verseker nie die slegste manier om ‘n dag tot ‘n einde te bring nie.

Dankie vir elke een van julle wat foto’s gestuur het na die gevaaalik.com WhatsApp (0788452709). Keep ’em coming. Ek reply op alle boodskappe, maar daar is baie van hulle so jy mag dalk nie dadelik ‘n WhatsApp gesprek uit my uit kry nie.

Geniet die week se eerste Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161205-2

random-gevaaalikhede-20161205-2

phillip-die-deal-with-it-pynappel

Philip die Cool Pynappel hemp. 100% uniek aan gevaaalik.com. Bestel joune vandag nog deur ‘n email te stuur aan gevaaalikdotcom@gmail.com met jou hemp size en jou adres.

random-gevaaalikhede-20161205-3

random-gevaaalikhede-20161205-4

random-gevaaalikhede-20161205-5

random-gevaaalikhede-20161205-6

random-gevaaalikhede-20161205-7

nicmeister-halo

Lees ons interview met een van Suid-Afrika se competitive Halo spelers, NicmeisteR, net hier.

random-gevaaalikhede-20161205-8

random-gevaaalikhede-20161205-9

random-gevaaalikhede-20161205-10

random-gevaaalikhede-20161205

random-gevaaalikhede-20161205

King Price gevaaalik.com

Maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *