Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kap aan Random Gevaaalikhede

Die langnaweek is op ons. As jy hou van vakansiedae dan is April seker jou gunsteling maand as jy in Suid-Afrika bly. Die Random Gevaaalikhede vat ons die week in die langnaweek in. As jy wil seker maak jy mis niks gevaaalik.com stuff nie (selfs tydens die vankansiedae) maak seker jy kry ons weeklikse email vol links. Dit is ‘n opsomming van alles wat die week op gevaaalik.com gebeur het, met links om te click sodat jy sien net wat jy wil sien. Die gevaaalik Nuusbrief gaan elke Vrydag uit en jy kan dit hier kry.

Geniet die Random Gevaaalikhede en jou langnaweek.

Is jy lus vir bietjie Stoute Boudjies?

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *