Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Paas die Vrydag Bederf asseblief

Get it? Want paashaas, paasnaweek en paasfees. In elk geval, lekker naweek. Ek check jou Dinsdag weer. Ok, jy kan nou maar gaan en die gevaaalike dames van Vrydag Bederf check. Indien jy gevaaalike dame is en jy wil op gevaaalik.com feature email dit na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *