5Oct/120
Inspirasie voor die naweek
Dit is geen geheim dat daar mense is in die wêreld wat fucked-up is nie, daar is baie meer van hulle. En hulle maak dit maklik om te vergeet dat daar cool mense ook daar buite is en dat jy self 'n cool mens kan wees. Die video hier onder wys vir ons van die ongelooflike goed wat mense kan doen.

Daar word ook in die agtergrond gepraat deur Joe Rogan. "Follow the path you feel pulled to" is een dinge wat hy sê wat vir my uitgestaan het. Sien die video hier onder as die bewyse dat alles nie so fucked is soos wat die Beeld dit laat lyk nie, daar is nog cool shit en mense in die wêreld. Ons moet net 'n manier kry om ontslae te raak van die konte.
