Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

8Oct/120

Mila Kunis is Esquire Sexiest Woman 2012

Jy gaan waarskynlik die foto's van Mila Kunis uit Esquire baie op die internet sien die week. Mila is volgens Esquire magazine 2012 se sexiest woman. Ek stem 100% saam vandat Katy Perry met een of ander popstar nar begin uitgaan het.

gevaaalik.com gaan nie net oor gevaaalike dames nie. Ek voel wel dat dit my verantwoordelikheid is om die Mila Kunis foto's uit Esquire met julle te deel. Ek dink dit sal kak sleg wees van my as ek nie vir julle die foto's hier bymekaar sit nie, of hoe?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Megan Fox
Boobstagram because Boobs
Sien julle in die nuwe jaar, maar eers Vrydag Bederf

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers