Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf

Wat meer kan jy uit ‘n Vrydag wil hê as ‘n Vrydag Bederf en ‘n koue bier? Vir dié van julle wat die tattoo en piercing voucher kompetisie gemis het wat ons saam met Jaded Ink doen, gaan loer gerus na die hier. Daar is nog tyd om in te skryf. As jy nie genoeg van die ink kan kry nie sal jy tien teen een die Jaded Ink Facebook Page wil gaan like of gaan loer na die Jaded Ink Twitter page: @JADEDINKZA

Vanaand kan jy Fokofpolisiekar by Arcade Empire in Pretoria sien. Kom maak ‘n draai.

Vir diegene wat grens oor die nippels wat so nou en dan verskyn in die Vrydag Bederf: Ek glo nie dit hoef ‘n probleem te wees nie, ons is mos almal volwassenes hier. Geniet die week se Vrydag Bederf.

*Just because Jaded Ink is a sponsor of gevaaalik.com it does not mean that Jaded Ink endorses or agrees with the opinions of gevaaalik.com.

by Stix

You may also like...

2 Responses

  1. Johannes says:

    hay get me some bbm pins and add me 27f16eca

  2. Stix says:

    Every now and then these creepy comments make me laugh. This one goes into the top 5 creepy comments. Oh and BBM and Blackberries are kak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *