Vrydag Bederf met Rumor Willis
Ek wou vir vroër ‘n lekker Black Label Society song post. As dinge goed gaan mag ek dit dalk more doen. Hou maar die Facebook page en Twitter dop die naweek sodat jy kan sien as iets gebeur. O, die eerste pragtige dame hier onder is Rumor Willis. Ja, dit is wat jy kry as jy Demi Moore met Bruce Willis kruis. Fantasties.
Geniet dioe week se Vrydag Bederf.