Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir die lurkers

Dit is geen geheim dat gevaaalik.com baie ondersteuners het nie. Gereëlde lesers wat daagliks die site besoek, baie van hulle, meer as wat ek ooit verwag gevaaalik.com sal kry. Tog is daar nie baie lesers wat kommentaar los nie. Daar is een persoon wat die naam pisgesig gebruik wat redelik gereëld kommentaar lewer, en hy het juis vanoggend gevra of hy die enigste persoon is wat die site volg.

Ek sien elke dag die traffic stats so ek weet daar is nie net een persoon wat die site nie, meeste van julle is maar net lurkers. Dit is goed en wel, maar voel vry om jou mening te lig so elke nou en dan in die comments onder die posts. Begin sommer by gister se Random Gevaaalikhede waar pisgesig gevra het of daar ander lesers is.

Of los ‘n comment onder die week se Vrydag Bederf en laat weet van watter foto hou jy die meeste.

Vrydag Bederf 20140711 (2)

Vrydag Bederf 20140711 (3)

Vrydag Bederf 20140711 (4)

Jy kan nog van Jessica sien as jy hier kyk: Jessica-Jane Clement

Vrydag Bederf 20140711 (5)

Vrydag Bederf 20140711 (6)

Vrydag Bederf 20140711 (7)

Vrydag Bederf 20140711 (8)

Vrydag Bederf 20140711 (9)

Vrydag Bederf 20140711 (10)

Vrydag Bederf 20140711 (11)

Vrydag Bederf 20140711 (12)

Vrydag Bederf 20140711 (13)

Vrydag Bederf 20140711

You may also like...

10 Responses

  1. Laaitie says:

    Ek wil graag kommentaar lewer en jou bedank vir die mooi bokkies in die Vrydag bederf.En ook dat jy die site gereeld update. Baie ander sites het nie gereelde updates nie en as jy op die site gaan dan is dit dieselde shit wat 2 weke terug daar was.

    Dink jy nie dalk party mense wil nie hulle e-mail adresse uitgee nie? ek sien dit is n vereiste om n comment te maak, baie mense is bang vir spam etc.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Laaitie: Dankie vir jou gawe woorde en dankie dat jy die site aanhou besoek. Ja, gevaaalik.com is meer werk as wat mense besef, so dit beteken baie vir my dat daar van julle is wat aanhou om die site deur dik en dun te ondersteun.

    Ongelukkig kan ons nie comments sonder e-mail adresse toelaat nie, want dit veroorsaak vreeslik baie comment spam. Die e-mail adres word in elk geval nie gebruik vir enige iets anders as om jou comment te los nie. Ek dink dit is meer ‘n geval van mense wat nie comment nie, want hulle dink hulle is alleen daar buite, maar hoe meer mense comments lewer hoe meer comments word gelos. Julle is deel van die gesprek en die comments is waar julle kan bydra. So dankie vir jou comment.

  3. HapiF33T says:

    Klink my hier is ‘n nood aan bietjie gesig wys, so ek doen my deel en speel saam… ;-p

    Die gevaaalik.com site is genuine ‘n vars water fontein in die woestyn, veral vir al die Maandae tot Vrydae 8 tot 5’ers. Julle oukies doen moeite en dit word waardeer… Ek dink dis ‘n saak van “ek loer en kyk om my denke te prikkel” tiepe audience wat hier kom kuier as ek dit so kan blootstel. Whichever the case, ektt al snot en trane gelag vir die prentjies en stories, en ook ‘n paar keur al ‘n ogie geknip vir stoute dame of twee wat hierdie virtuele wêreld laat meer sin maak in tuie van excell spreadsheets en powerpoint pressies.

    Vanwee die “stille-water” audience se bekke, gee ek ‘n aplous aan al die admin op die site!!! Dankie vir die rek-bek stories en al die entertaining “sin-speel”!

    Groete van…

    G3lukkig3-Vo3t3

  4. PartyLizard says:

    Moere nice site wat jy hier het. Besoek dit daagliks.
    Net een request as ek mag. Wanneer jy die vrydag bederf of stoute boudjies doen sal jy asb die girls se name onder die pic sit as jy weet wie dit is.

    Die inligting is krities belangrik vir verdere navorsing 😉

  5. egaM says:

    Ek like die Laaste foto en die 6de foto die meeste 🙂 Nice bederf!

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @PartyLizard: Dankie vir die comment man. Ongelukkig weet ek nie wat die name is van die dames op die site nie, en in sommige gevalle wil hulle nie hê enige iemand moet weet wat hulle name is nie. Try maar Google Image search soos die res van ons.

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @G3lukkig3-Vo3t3: Dankie vir jou comment. Ja, sal lekker wees as ons bietjie meer van julle hoor, voorstelle, opinies en kommentaar is altyd welkom. Bly jy hou van die site, vertel sommer jou vriende daarvan.

  8. pisgesig says:

    Dis beter :>

  9. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Nou hoef jy nie meer bekommerd te wees nie. Soos jy kan sien is jy glad nie alleen as ‘n gevaaalik.com leser nie. Hou maar ook die gevaaalik.com Facebook page dop en dan natuurlik volg @gevaaalikdotcom op Twitter. Daar is gereëld interaksie met lesers.

  10. pekker says:

    piele!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *