Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hashtag Stoute Boudjies

Het jy geweet daar is ‘n Stoute Boudjiesie hashtag. Of altans #StouteBoudjies. Dit is nou sodat jy al my tweets met die hashtag maklik kan vind, asook ‘n manier om jou eie Stoute Boudjies foto’s met my te deel. Gebruik net die hashtag en tag vir @gevaaalikdotcom in jou tweet en ek sal jou foto check en deel op die website.

Kyk asseblief onder aan die post vir die “More from around the web” posts. Click op so paar van daardie artikels en help om gevaaalik.com aan die gang te hou. Indien jy Ad Blocker gebruik, kan jy ook jou Ad Blockers stel om gevaaalik.com te exclude sodat jy my kan help ‘n paar sent maak op die skip aan die seil te hou, reguit op die rotse af soos wat jy daarvan hou.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *