Terug aan die werk met Random Gevaaalikhede
Tot die irretasie van baie is gevaaalik.com weer terug. Hopelik is jy een van daardie wat gevaaalik.com like en daarom is jy nou hier vir Random Gevaaalikhede. Want die Darth Vader alleen weet as jy hier is omdat jy nie like wat ek op gevaaalik.com doen nie, en jy tyd op sy sit om vir my te vertel hoe baie jy nie gevaaalik.com (of my) like nie, is jy die grootste loser van internet losers.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.