Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

4Nov/110

Vrydag Bederf net vir Bloemfontein

Vandag maak ek my pad in die rigting van Bloemfontein om vir een van my vriende, Pokkel, te gaan kuier. Dit is vandag sy verjaarsdag, so hierdie Vrydag Bederf is net vir hom. Al is dit net vir hom kan ek nie die res van julle keer om ook te kyk nie, so go ahead. Pokkel, baie geluk met jou verjaarsdag en ek hoop jy het jou drinkskoene aan, want hierdie naweek gaan daar geparty word.

Aan die res van julle, lekker naweek. Moet niks doen wat ek nie sou doen nie en as jy iets doen wat ek nie sou doen nie, vernoem dit na gevaaalik.com, neem 'n foto en stuur dit vir ons. Geniet die Vrydag Bederf.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf en Snorgustus Pryse
Vrydag Bederf proe soos nog
Stoute Boudjies daar is hoop

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers