Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Events

Vanaand is weer ‘n aand om te party. Ek het dit dus goed gedink om julle in kennis te stel van twee events wat vanaand gebeur. As jy in Pretoria of Johannesburg is moet jy verseker by een van die twee ‘n draai maak. Want altwee gaan befokte party’s wees.

Bittereinder, Yesterday’s Pupil en Tumi Molekane

Vanaand by Arcade Empire (voorheen bekend as Foundry Fly Lounge) in Snordorp kan jy vir Bittereinder, Yesterday’s Pupil en Tumi Molekane live gaan check. Dit is ook Peach (Bittereinder en Yesterday’s Pupil) se verjaarsdag. Dit gaan ‘n befokte party wees. Arcade Empire is een van die beste live music venues in Pretoors. Die show begin 19:30 en entrance gaan jou 50 pitte kos. Dit is nie baie nie en oor dit Peach se b-day is gaan hulle lekker specials gooi op die drank ook. Hoe klink R60 vir ‘n bucket Black Lable of Castle? O is bier nie jou ding nie? Ok, wat van R18 vir ‘n dubbel brannas en coke? Ja lekker. Dan kan jy ook nog ‘n paar shooters terug slaan want 4 Jagers gaan jou slegs R70 kos. So kom daar uit, die beats gaan pomp.

 

Megarom Duke Nukem Forever Launch Party

Ek weet, ek weet. Fokof hier met jou games kak man. Wel poes, hierdie is dalk ‘n game launch party maar jy gaan daar wil wees. O nie? Wel as jy nog nie by Hooters in Fourways Johannesburg was nie, is hierdie ‘n great rede om te gaan. Nie net gaan daar sekerlik great freebies wees oor dit Duke Nukem Forever se Launch party is nie, dis by Hooters so daar is lekker girls om na te loer ook. Plus as ‘n ekstra bonus gaan die Playboy Bunnies ook ‘n draai maak. O nou wil jy eweskielik gaan? Ja jy moet maar luister as ek praat. So nie net kan jy foto’s neem saam die Playboy Bunnies nie, dit gaan jou ook fokol kos om by die deur in te kom. Lekker ne.

So party kliphard vanaand. Waarookal jy dit doen, maak seker om teels te smelt. Neem ‘n paar foto’s en stuur dit aan ons by gevaaalik.com

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *