Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Karlien van Jaarsveld kraam weer te danke aan Finesse tydskrif

Afrikaans-popster en aandagvraat Karlien van Jaarsveld het hierdie naweek ‘n storm in ‘n teekoppie veroorsaak nadat Finesse tydskrif haar twee seuns saam met hul pa, Derrick Hougard, op die tydskrif se voorblad gesit het.

karlien-tweet-finess-tydskrif

Karlien van Jaarsveld boycott nou Finesse tydskrif

Hordes mammas wat nie kan wag om elke poefdoek van hule eie kinders te pleister oorals op social media nie, het hul digitale-stemme dik gemaak om Karlien te ondersteun. Wanneer jy self jou kinders se privaatheid weg tos op die internet omdat jy ‘n like-whore is, is dit A-ok. Wanneer die kinders saam met hul pa op die voorblad van ‘n tydskrif verskyn wat amper niemand lees nie, dan is die hel los. Die kwaai brigade skitter-ouers het ook gekies om Karlien se swak spelling mis te kyk. Die internet is immers baie groter as wat Finesse se readership is.

Karlien en haar tjankbalie boetie, Bobby, is albei deesdae “versigtig” met die foto’s wat hulle op social media pleister van hul kinders. Karlien se fans is geen vreemdelinge daaraan om die agterkoppe van Karlien se klein tjokkers op social media te sien nie. Kom ons vergeet maar van Bobby wat vergeet het van die privaatheids issues toe Huisgenoot hom genoeg geld aangebied het om sonder ‘n hemp op die voorblad van Huisgenoot te verskyn terwyl hy sy baba seuntjie vashou.

Na Karlien en Derrick geskei het, het niemand veel gehoor van haar nie. Die radiogolwe was stil en niemand het oorkanker gekry van een van haar liedjies in meer as ‘n jaar nie. Dus kon Karlien nie wag om weer die tonge aan die waai te kry nie, veral omdat sy nou weer ‘n lied uitgebring het saam met ‘n ander nobody popster. Wat sake veel erger maak is dat Derrick nie vir Karlien vertel het van die Finesse voorblad foto’s nie, en dus kry sy nie ‘n cent daaruit nie.

Ek verstaan waar Karlien vandaan kom. ‘n Kind se privaatheid verdien om beskerm te word. Dit is hoekom ek geen foto’s van my seuntjie op enige social media post nie. Want ek is nie ‘n aandagvraat nie en ek het geen begeerte om my privaat lewe met die wêreld te deel in ruil vir so paar Rand nie. My kind se lewe is meer werd as dit.

You may also like...

7 Responses

  1. Hendrik says:

    Karlien se kind se ma se poes!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Hendrik: Ek sien wat jy daar gedoen het. Steeds, dit is die moeite werd om te onthou dat net oor hulle ma ‘n nool is, beteken dit nie hulle is nie. Ek wed jou hulle het geen sê oor in watter tydskrif of op watter social media posts hulle verskyn nie. My kind sal byvoorbeeld ‘n sê hê in watter foto’s ens. van hom geshare word as hy ooit kies om ons toe te laat om foto’s van hom te sit op die internet.

  3. Eenhond says:

    Wat my die heel fokken ergste irriteer is die feit dat sy dit op twitter sit. As sy so privaat wil wees hou jou vuil wasgoed agter geslote deure. En sy en Derick moet grow the fuck up.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @eenhond: Ek stem, hulle moet bietjie perspektief kry.

  5. Dan says:

    Sy kon dit met meer finesse hanteer het…

  6. Hendrik says:

    @RuanStixFourie, Ek hoor jou, maar as enige iemand dalk warm fotos van hulle sexy 18 jarige dogters wil share, moet hulle so maak asb…

  1. December 19, 2016

    […] van ander mense af, ‘n konstante gesoek na goedkeuring van mense wat jou nie eers ken nie. Karlien ‘Aandagvraat’ van Jaarsveld en haar boeta Bobby ‘Dis ‘n Tottie’ van Jaarsveld gaan doen wat enige aandagvrate […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *