Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #74 – Censored in Snorcity

Die week sit ons op Sven se stoep en record die podcast. As jy eenkeer ‘n week ‘n podcast doen, begin jy na #74 episodes dink aan goed waaroor jy kan praat. Toe ek probeer dink aan iets om oor te praat, kry ek ‘n idee: Ek vertel Sven van ‘n eksperiment waaraan ek gedink het waar jy jou location search op jou gunsteling porn site. Dan het ons ons doodgelag vir een van die videos wat ek gekry het wat Afrikaans sprekende mense in het, met ‘n Pretoria-aksent. Ons praat ook oor nuclear power en hoe massive en cool die Kruger Park is.

Afrikaans Podcast

Hoe kry jy jou gevaaalik.com Afrikaans podcast?

Vir Apple gebruikers:

As jy ‘n iPhone (of enige ander Apple device, selfs iTunes op jou PC) het kan jy eenvoudig die Podcast app oopmaak en search vir “gevaaalik.com”, en dan druk jy die subscribe knoppie en siedaar, jy kry elke nuwe episode sodra hy uit is en jy loop in ‘n Wifi area in. Luuks.

iPhone/iPad/iPod/iTunes/Apple gebruikers net hier click om ons podcast te kry ook. Baie dankie as jy ons uithelp met ‘n comment op iTunes ook, dit is moerse gaaf van jou.

Vir Android gebruikers:

BeyondPod is die app wat ek gebruik om my podcasts te luister en mee te subscribe. Om na ‘n nuwe podcast te subscribe in BeyondPod druk jy “+Add Feed”, dan search jy eenvoudig vir “gevaaalik.com” en dan sal jy ons podcast sien, dan druk jy net subscribe.

Vir almal anders:

Soundcloud het ook ‘n app. Jy kan die gevaaalik.comedy Podcast maklik genoeg kry deur te soek vir “gevaaalik.comedy” en dan sal jy check al ons episodes is daar ook beskikbaar. Met die Soundcloud app kan jy ook ‘n notification kry elke keer as ons ‘n nuwe episode uit bring.

Jy kan ons Soundcloud page ook besoek van enige internet browser af, hier.

Die song aan die begin van die week se podcast is Bloodhound Gang – The Ballad Of Chasey Lain

Dankie dat jy saam luister. Jy kan ons email by podcast@gevaaalik.com as jy van jouself wil laat hoor. Thanks vir al die positive feedback wat ons kry op Twitter ook.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

3 Responses

  1. June 29, 2016

    […] Ons vind Pretoria se eie amateur porn stars se video op die internet, en bespreek dit in detail op die nuutste episode van die gevaaalik.comedy Podcast #74 – Censored in Snorcity. […]

  2. June 30, 2016

    […] In die nuwe gevaaalik.comedy podcast praat ek en Sven nie net oor die amateur porn video van Afrikaans mense uit Pretoria wat ek op die interwebs gekry het nie, ons kyk ook daarna en lag al te lekker. Luister en lag saam! […]

  3. July 2, 2016

    […] Ken jy ‘n girl van Pretoria wat sy laat haar boyfriend afneem hoe sy hom ‘n BJ gee? Ons praat oor haar en die video van haar wat haar ou ‘n BJ gee in die nuutste episode van die gevaaalik.comedy Podcast: #74 – Censored in Snorcity […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *