Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? Podcast 2019-11-19

In die week se “Hoe wass jou naweek het ek ‘n vraag vir julle. Almal van julle. Meestal die mense wat boom rook, maar ook die res van julle. Ek wil weet of jy meer hoog raak as jy ‘n trek van ‘n joint of ‘n bong in hou vir so paar skondes eerder as wat jy dit net dadelik uit blaas. Dit is ‘n argument tussen stoner vir jare nou al en ek wil weet wat dink jy.

Ek praat ook vinnig oor hoe my kort vakansie na George/Knysna en oor my vertraagde vlug.

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *