Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #41 – Wizard Donkey

Wizard DonkeyIn die week se podcast praat Scuba Steve en ek oor dronk stories na rugby kyk by loftus, ons praat oor die groot katte en ons gee oor die R300 se bier weg. Luister net aan die einde van die podcast uit vir die vraag en maak seker jy antwoord die vraag in die comments. Die episode se naam is Wizard Donkey , omdat ons gelag het oor die Wizard Donkey stepping stones wat ek in my tuin het. Ongelukkig het ek vergeet om ‘n foto te neem van die stepping stones, so ek sal dit eers later vandag kan doen. vat maar vir nou die vreemde outjie wat ek op die internet gevind het.

Geniet die podcast en dankie vir die terugvoer wat ons van julle af kry oor die gevaaalik.com podcast.

You may also like...

3 Responses

  1. Jacques says:

    Ek het so gelag vir die podcast en veral wanneer julle stories vertel van jul troeteldiere. Ek het gaan uitvind dat a Mountain Lion a Cougar is , dit word ook ‘n Puma genoem, die Amerikaners het die term Mountain Lion gegee vir Cougars. Btw ek smaak julle nuwe website design.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jacques: Baie dankie dat jy comment en na die podcast luister. Dit is altyd lekker om te hoor dat dit nie net vir ons eie entertainment is nie. Ek of Scuba Steve sal jou deur die week e-mail oor jou R300+ se bier wat jy gewen het.

  3. Jacques says:

    @Ruan Stix Fourie: Awesome, ek moet se dit voel nogals lekker om na so amazing podcasts te luister en nog iets van dit wen ook is net ‘n bonus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *