Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #60 – Tiny Town

Jir, laat maar tog nie kwaad. Ja, die week sal julle maar ‘n dubbel dosis gevaaalik.comedy Podcast moet aanvaar, want laasweek het ek pa geword en as sulks was daar eenvoudig nie tyd vir podcast production nie.

Gevaaalik Podcast #60 - Tiny Town

Die podcast is net net 10 ure na die geboorte van my kind record, tussen 11 en 12 die nag. Ek en Sven het bymekaar gekom om so paar biere en whiskies te drink om dinge te vier, en toe record ons sommer ‘n podcast ook. Ek was teen daardie tyd al redelik moeg, want dit was ‘n lang dag. In elk geval ons het lekker gelag.

Subscribe asseblief aan ons Podcast op iTunes. Dankie dat julle luister en jammer dat die #60 so bietjie laat is. Ek weet dit is glad nie cool van my gewees nie.

Geniet laas week se gevaaalik.comedy Podcast #60 – Tiny Town

Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *