Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #47 – Lion Whisperer

Soos gewoonlik het ek die intro van die week se podcast in my kar record. Jammer oor die background noise in die eerste deel. Ek sal kyk of ek in die toekoms iets daaroor kan doen. Ek het ook soos ‘n regte Afrikaner 47 in Engels gesê as 74. So sue me, almal maak foute, veral ek.

Lion Whisperer Podcast

Die week begin ons deur te praat oor die leeu wat die vrou getand het in die lion park. Lyk my diere is ‘n algemene topic vir ons op die gevaaalik.com podcast. Daar word baie gelag, so luister gerus in en lag saam met ons.

You may also like...

3 Responses

  1. Jacques says:

    Awesome podcast. Altyd lekker om te luister, veral die stuk waar julle begin strei oor die best before date van biere haha.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jacques: Hahaha. Bly jy geniet dit dude. Ek moet erken ek het ook lekker gelag vir die een.

  1. June 12, 2015

    […] Bederf en jy is op gevaaalik.com: Die beste Afrikaans blog op die internet dansbaan. Onthou om die nuwe podcast te vang voor jy waai by die kantoor vandag. Dit was ‘n goeie een, ons het baie gelag en jy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *