Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Genade van Vrydag Bederf

Hoe lank dink jy was dit voor dat iemand vir die eerste keer ‘n foto van jou gevreet gesien het? Jou pa moes eker die film nog laat ontwikkel eers. Deesdae lyk my dit is dit die norm om jou kind se privaatheid onmiddelik te skend deur ‘n foto na elke mens wat jy ken te Whatsapp en dan ook op Facebook te sit. Dit nou alles voor jou kind se oë behoorlik werk. Hoe lank voor my kind gaan begin vrae vra oor gevaaalik.com?

Dit is die tipe goed waaraan ek vanoggend dink.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160226 (2)

Vrydag Bederf 20160226 (3)

Vrydag Bederf 20160226 (4)

Vrydag Bederf 20160226 (5)

Vrydag Bederf 20160226 (6)

Vrydag Bederf 20160226 (7)

Vrydag Bederf 20160226 (8)

Vrydag Bederf 20160226 (9)

Vrydag Bederf 20160226 (10)

Vrydag Bederf 20160226 (11)

Vrydag Bederf 20160226

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *