gevaaalik.com Podcast #16

Vrydag het ek en Soutie finally ons gatte in rat gekry en nog ‘n podcast gedoen. Jaco het ons weer gejoin vir die podcast. Ek praat oor hoe moeilik dit is om foto’s te kry vir die Stoute Boudjies soms, ons praat musiek, hoe dom jy is as jy jonk is en nog vele meer. Ons het die podcast sommer in Aandklas record soos in die ou dae.

Jy kan die podcast op iTunes ook kry, of jy kan hom hier van die site af download. Nes jy wil, jy kan dit ook net stream van die site af. Dankie vir al die feedback. Ons hoor van mense af wat die podcast luister terwyl hulle gym, bestuur, werk of net as hulle bietjie wil lag. Thanks vir al die Tweets, e-mails en Facebook messages.

Ok, lekker luister. Click net die play button onder die Facebook share knoppie. Ek weet nie hoekom display die ding daar nie, ek sal dit probeer fix.

You may also like...

1 Response

  1. February 27, 2013

    […] van julle wat na die nuutste gevaaalik.com podcast geluister het sou hoor hoe ek praat oor Stoute Boudjies. Die van julle wat nie daarna geluister het […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *