Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com V2.1 Random Gevaaalikhede

Ek weet, die site lyk vreemd en anders. Ek dink dit is bietjie meer modern. Ja, gevaaalik.com, die gevaaalikste Afrikaans website op die internet dansbaan, was deu vir ‘n update. Dit is immers 2015, nie 2001 nie.

Ons probeer om steeds die fokus te hou op die content en wat julle dink is belangrik. So los ‘n comment hier onder en laat weet julle wat ons dink van gevaaalik.com V2.1. Daar is nog werk wat gedoen moet word aan die site, maar julle kan gerus solank skiet met die terugvoer.

Onthou ook om deel te word van die cool mense wat ons weeklikse gevaaalik.com nuusbrief kry. Doen dit hier. Hulle kry die Vrydag Bederf more oggend voor almal anders.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150409

Random Gevaaalikhede 20150409

Random Gevaaalikhede 20150409 (10)

Random Gevaaalikhede 20150409 (9)

Random Gevaaalikhede 20150409 (8)

Random Gevaaalikhede 20150409 (7)

Random Gevaaalikhede 20150409 (6)

Random Gevaaalikhede 20150409 (5)

Random Gevaaalikhede 20150409 (4)

Random Gevaaalikhede 20150409 (3)

Random Gevaaalikhede 20150409 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *