Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vroeg vroeg Vrydag Bederf

Jy is seker so vroeg hier oor jy ons nuusbrief kry elke Vrydag. Daarin gelees dat die Vrydag Bederf reeds op gevaaalik.com is. Ja, die week se Vrydag Bederf is om jammer te sê vir my foutjie laasweek.

Kom ek vertel jou ‘n ander geheim:

gevaaalik.com se site is nou meer modern. Ok, dit was nie ‘n geheim nie, jy sien dit reeds. laat weet ons wat jy dink van die nuwe site met ‘n comment asseblief man.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150408 (12)

Vrydag Bederf 20150408

Vrydag Bederf 20150408

Vrydag Bederf 20150408 (11)

Vrydag Bederf 20150408 (10)

Vrydag Bederf 20150408 (9)

Vrydag Bederf 20150408 (8)

Vrydag Bederf 20150408 (7)

Vrydag Bederf 20150408 (6)

Vrydag Bederf 20150408 (5)

Vrydag Bederf 20150408 (4)

Vrydag Bederf 20150408 (3)

Vrydag Bederf 20150408 (2)

You may also like...

15 Responses

  1. pisgesig says:

    My halwe sent : Persoonlik hou ek nie van die nuwe website design nie. Omtrent 30% van die screen real estate word gemors(aan die linkerkant). As ek ‘n artikel wil lees moet ek eers op die ding click – vantevore kon mens 3 of 4 artikels in totaliteit op een bladsy lees. Ek verstaan dis meer modern, maar dit beteken nie dis automaties beter nie.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Yes. Ek werk nog aan presies wat gaan verskyn in die linker sidebar. Vir nou kan jy dit gebruik om tussen posts te navigate, want dit gee jou aan die linkerkant ‘n manier om by die vorige of volgende post uit te kom. Ek het geweet die feit dat die nuutste 5 posts nie in totality op die home page verskyn nie ‘n issue gaan wees vir party mense.

    ‘n Groot rede hoekom daar besluit is op die nuwe site is oor die page load speed. Die ou site was ongelooflik stadig gewees. Ek besef die feit dat jy nou moet click om die hele post te sien is heeltemal anders as wat dit was, maar ons gaan dit so paar maande toets om te kyk hoe dit werk vir mense: Waar mense click, wat hulle wil sien ens.

    Ek sê die site is meer modern nie net oor die nuwe design nie, maar ook oor die site baie ligter en vinniger is nou as wat hy was. gevaaalik.com is ‘n baie image heavy site, so ons kan verseker doen met so paar sekondes sny in terme van load speed. Ek kan in die tegniese SEO redes en nonsens ingaan, maar dit sal onnodig wees.

    Dankie vir jou terugvoer. Byt asb net vas vir so rukkie en kyk hoe werk hy vir jou oor so paar weke. Ons doen dieselfde aan die kant.

  3. Willem says:

    Die load times is verseker baie beter, dus kan mens seker nie kla oor die feit dat die volledige artikels op die home page was nie. Ek gaan dit nog steeds mis.

    Ek stem saam met pisgesig staan oor die linker side bar. Dit sal baie beter wees sonder die ding. As jy previous/next nav links wil hê, sit dit eerder in die boonste navbar en/of in die footer, maar moenie ‘n hele kolom daarvoor sacrifice nie. In fact, selfs al het jy iets anders om ook in die kolom te sit, moenie.

    Ek sien die “gevaaalik.com” titel bo-aan die bladsy is nie meer ‘n image nie. Mooi so. Maar nou is dit (vir my) in fokken Times New Roman of iets ewe fugly. Ek kan sien dat hy die Magneto font gebruik in die CSS, maar duidelik het ek nie die font nie, en dis nie in die site ge-embed nie.

    En nou dat jy besig is met die site, wil jy nie dalk sommer jou mod_security bietjie relax nie: sommige van ons browse gevaaalik.com deur Tor (vir verskeie redes ;P), maar mod_security laat mens nie toe om te comment oor Tor nie.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Willem: Ek moes seker meer clarification gegee het oor die linkrekantste sidebar: Hy mag dalk nog in die toekoms gebruik word vir iets, dit is hoekom hy daar is. Ek kan julle nie nou al sê waarvoor nie, maar hou die site maar dop oor die komende weke. Ongelukkig sal dit baie meer sin maak wanner die kolom lyk soos hy moet. Maar hy mag dalk verdwyn, ons sal sien.

    Yes, die logo is nie tans ‘n image nie. Maar ek het gister ook agtergekom dat die font nie altyd display nie, soos op jou foon byvoorbeeld. Dus oorweeg ek dit om terug te gaan na die image toe.

    Ongelukkig moet ons die mod_security hou soos jy is om die comment spam te vermy. As ek dit laer maak dan moet ek letterlik honderde comments deur gaan daagliks waarvan 99% spam is.

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Almal wat omgee: Ok, die linkerkantste sidebar is remove. Dankie vir julle terugvoer, dit help fokken baie.

  6. Dewald says:

    Ek hou nou weer van die Nuwe layout.
    As ek n post gemis het wil ek nie verewig scroll om by iets te kom nie, dit help ok vir site analytics as mense na articles click veral as jy advertising verkoop.

    Daar is baie dinge wat mens met die linker sidebar kan doen. Special post’s, ads, gevaaalike dame van die week spots “notch notch wink wink”. of wie is die week se kakste afrikaanse kunstenaar.

    Keep up the good work ouens

    D

  7. tosser says:

    Ek hou nie baie van die nuwe layout
    Ek het daarvan gehou om elke dag net af te scroll vir die kinnes of ander gevaaarlikhede
    thanks in advance

  8. Willem says:

    Fokkit, nou lyk dit nice (sonder die linker sidebar)!

    Oor die font storie: So ver ek weet is dit deesdae moontlik om fonts in jou site te embed, sodat jou browser dit outomaties download. Dalk is dit ‘n oplossing?

    Oor mod_security: Ek verstaan die spam issue, maar kom (die meeste van) die spam van die Tor netwerk af? Andersins, wat van eerder ‘n captcha?

    Hierdie is maar net voorstelle. Dit bly jou site op die einde van die dag. 🙂

  9. MJ says:

    dis verseker viniger, en spoed is goed.
    Ek dig di nuwe site dude, hou aan, aan hou

  10. Ruan Stix Fourie says:

    @Dewald: Dankie vir die feedback. Om deur te moet click na die contnet toe van die home page af gaan verseker bietjie tyd vat om gewoond te raak aan. Dit is self vir my ‘n issue, en ek was die een agter die besluit. Vir nou gaan ons die linker sidebar maar eers los. Jy is reg met jou voorstel dat hy dalk gebruik kan word vir spesiale goed, so miskien maak hy dan ‘n comeback. Bly jy hou van die goeie werk, dit is altyd lekker om te hoor.

  11. Ruan Stix Fourie says:

    @tosser: Yes, dit is vir my ook vreemd, en ek staar vir ure daagliks na die site. Ons gee dit nog so rukkie, miskien groei dit op ons. Jammer vir die click-ongerief.

  12. Ruan Stix Fourie says:

    @Willem: Yes, dit lyk smart, ek moet saamstem. Dus gaan die linker siderbar vir jou rus danksy jou en pisgesig se terugvoer. Ek het ook al so iets raak gelees oor die font. Ek sal bietjie meer ondersoek instel. Ek is seker van die spam kom deur Tor, maar ek sal bietjie dieper in dit inkyk en begin soek vir ‘n ander oplossing. Ons kry ongelukkig net soveel spam en ook attempts om die site te hack, ons moet security hê.

    Ek waardeer al die voorstelle dude. Ek spandeer baie tyd in gevaaalik.com en dus het ek lesers nodig wat van bietjie verder na die site kan kyk as ek wat so baie met my neus in dit sit. So thanks.

  13. Ruan Stix Fourie says:

    @MJ: Bly jy hou daarvan dude. Dankie vir die comment.

  14. Cyril says:

    Love your work !

  15. pisgesig says:

    Daarsy! Werk nou lekker – en die page loads is inderdaad baie vinniger(iets wat ek die eerste keer gemis het).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *