Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is jou muse

Ek glo nie regtig in die “muse” of die idee van ‘n “muse” nie. Ek glo baie meer in “sit jou gat in die stoel en doen dit”. Dit gaan nie net vir skryf nie, dit gaan vir alles in die lewe. Elke idee wat jy het is net ‘n idee tot jy dit ‘n werklikheid maak. Niemand anders kan dit doen vir jou nie, behalwe as jy betaal daarvoor.

Die feit van die saak is jou tyd op hierdie fokken klip wat ons die aarde noem is kort, en jy kry net een kans. At least sover ek weet kry jy net een kans. Maak maar die beste van dit, want jy weet nie wanneer jou laaste minute kom nie.

Op daardie diep noot (sorry, Scuba Steve het my nou net gebel met shocking nuus), ek probeer bietjie dink aan maniere om gevaaalik.com se content uit te brei. Die stapel voedsel van SB, VB en die RG (click maar op elkeen as jy nie weet waarvan ek praat nie) is great maar gevaaalik.com, en julle, kort meer. Ek gaan dus probeer om meer te skryf en met so paar ander cool tipes content voor en dag te kom. Laat weet in die comments as jy ‘n voorstel het van iets wat jy graag sal wil sien op gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20150408 (2)

Stoute Boudjies 20150408 (3)

Stoute Boudjies 20150408 (4)

Stoute Boudjies 20150408 (5)

Stoute Boudjies 20150408 (6)

Stoute Boudjies 20150408 (8)

Stoute Boudjies 20150408 (9)

Stoute Boudjies 20150408 (10)

Stoute Boudjies 20150408 (11)

Stoute Boudjies 20150408 (12)

Stoute Boudjies 20150408

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    Sterkte vir jou en Scuba Steve – hoop alles is OK.
    Ek geniet SB, VB en RG – vir my is dit genoeg. Maar as jy idees soek, fails is altyd snaaks – wat van “Vreeslike Fails”

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Thanks man. Ons is albei ok, net bietjie sad.

    Dankie vir jou input dude. Jy is by ver ons most loyal fan in terme van terugvoer. Soos jy kan sien is die site besig om bietjie ‘n update te kry. Dankie vir jou voorstel. Joe het altyd vir ons ‘n fails post gedoen so nou en dan, back in the day. Ek sal met hom praat en hoor of hy weer bereid sal wees om in te spring. “Vreeslike Fails” werk ook mooi vir ‘n naam.

  3. Cyril says:

    Ruan jy het jouself weer oortref die week.
    Baie oulike dames !

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Cyril: Baie dankie! Bly jy like dit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *