Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #34 met Grobbies van pressto.co.za

Right. Vir die van julle wat op die ball is sal weet dat ons nou al vir ‘n rukkie op die podcast pryse het wat jy kan wen. Die foto hier onder is van Martin van Onselen wat ‘n kas bier gewen het. Van nou af gee ons elke week ‘n kas van daardie 440ml Castel Lite Lime blikkies weg. Wie gaan nee sê vir free bier?

Martin van Onselen podcast Bier wenner

Ons het die week vir Grobbies as gas gehad. Wat moet jy maak om die week se kas biet te wen? Maklik, los ‘n comment en vertel vir ons watter lid van Slipknot Scuba Steve gesê het hy sou graag wou wees.

Geniet die week se podcast en dankie vir al die feedback wat julle gee. Ons is bly julle geniet die podcast, ons geniet dit baie om dit te doen ook.

gevaaalik.com Podcast #34 met Grobbies

You may also like...

5 Responses

  1. Jacques says:

    Damnit ek het die antwoord vergeet van die podcast se vraag, maar wil net laat weet dat dit ‘n awesome podcast soos altyd is en dat julle gespreke verskriklik interessant is. Ek voel ook asof ek saam julle daar sit. Hou asb so aan.

  2. Cobus says:

    Clown!

  3. Jaco says:

    Julle underestimate hoe fokken stupid society in general regtig is. Ek voel ook as n groot hoeveelheid mense saamstem oor iets dan is dit die eerste teken dat dit moontlik n kak idee is.

    Goeie show ouens, maak werk amper draaglik.

    FOK Steve!! Die doos, nie die duiker nie.

  4. Willem says:

    Fok, maar ek’s bly om te hoor van iemand anders wat gril elke keer as hy “waardeur” sien!

  1. November 17, 2014

    […] agter oor en loer gou eers na die Random Gevaaalikhede. Moet nie kommer nie, vanmiddag post ons die nuwe podcast so rondom 15:00. Dit sal nou "The Wayne Chronicles Part 2: Skollie kom huistoe" […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *