Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? met Stix 08/10/2020

Daar was ‘n hele paar mense wat Instagram DMs gestuur het, emails gestuur het en so hier en daar ‘n Twitter DM wat gevra het waar die podcast heen is. Dus het ek besluit om weer ‘n podcast te record en uit te sit en sommer met julle te chat oor die toekoms van gevaaalik.com. Wat ek wil doen, en nie meer wil doen nie en waarheen al hierdie dinge beweeg.

Vir die van julle wat die podcast wil hoor op ‘n Maandag sodra hy drop gaan subscribe op Spotify, Google Play of iTunes. Indien jy nie subscribe nie sal jy nie weet daar is ‘n nuwe episode uit tot ek dit post hier op gevaaalik.com nie. Skokkend, ek weet.

Waar kan jy “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *