Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Call of Duty Advance Warfare trailer

Niks bring vir my kinderlike geluk soos om ‘n vriend in die gesig te skiet nie. Nie in die regte lewe nie, maar in multipayer games, soos Call of Duty Advanced Warfare. Advanced Warfare is die nuutste titel in die Call of Duty reeks van first person shooters en die game is vanaf laasweek beskikbaar.

Call of Duty Advanced Warfare

Ek hou baie van Call of Duty, al van die eerste Modern Warfare af, jare terug. Die single player campaign laat jou altyd voel of jy die hoofrol in ‘n aksie fliek speel, dink Arnold Schwarzenegger met minder weird aksent en jonger spiere. Call of Duty Advanced Warfare lyk asof dit ‘n sterk storie en baie aksie gaan bring vir die single player campaign, maar soos altyd is die multiplayer waarna ek die meester uitsien.

In die trailer sien ons ‘n glimpse van hoe advanced warfare gaan raak, met exoskeletons, lopende tanks en nog meer. Kevin Spacy maak ook ‘n draai. Ek reken die gaan maar my kersgeskenk wees aan myself. Kyk gerus die trailer hier onder en bestel jou copy sommer nou deur kalahari.com.

Volg een van die links hier onder vir jou copy van COD Advanced Warfare op jou platform of chioce, en dan kry ons so klein persentasie:

You may also like...

1 Response

  1. November 10, 2014

    […] As jy nog nie die trailer vir COD Advanced Warfare gesien het nie, loer hier. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *