Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #26: Kobus, Ruan, Jarryd en Stix

Laas week het ons uitgeval by Aandklas in Hatfield vir ‘n podcast recording. Die week se gaste is Kobus en Ruan. Ons wil in die nabye toekoms miskien live podcasts begin doen by Aandklas (ons kyk ook na ‘n venue in Centurion) want ons dink dit kan nogal fun raak. As jy dalk so live podcast recording sal wil bywoon, laat weet ons in die comments, tweet ons, E-Mail ons of laat hoor van jou via Facebook.

Jammer dit het so lank gevat vir die podcast om te verskyn. Ons het al een gedoen, maar ons recording equipment (en daarmee bedoel ek die Soutie) het ons in die steek gelaat. Jy kan al die ouens van die podcast gaan volg op Twitter by @phoenixmuso @RuanHaHa en @MrSkylaar. Dankie ook aan thegrindradio.co.za wat die podcast sponsor.

gevaaalik.com Podcast

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *