Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb of God – 512 Video

Laas week het ons vir die eerste keer “512” gehoor vanaf die komende album VII: Sturm Und Drang van Lamb of God. 3 dae terug het die official video vir “512” ook die internet getref. Die nuwe album is vanaf 24 Julie 2015.

Lamb of God 512 video

Dit is donker. ‘n Video waar moord uitgebeeld word gaan verseker die tonge laat swaai. Ek sal graag wil weet wat die boodskap agter die video is. Kyk die video hier onder en dan laat weet jy wat jy dink hier aangaan in die comments.

You may also like...

2 Responses

  1. Gert says:

    Eishh

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Gert: Eishh? Ons almal gaan bietjie meer verduideliking kort as ‘n enkele woord asseblief.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *