Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

For the MEME Random Gevaaalikhede

‘n Goeie meme is kuns. Dit is ‘n fyn kuns. Memes help ons om te lag oor ernstige sake. En indien nodig kan ‘n meme annoniem bly wanneer dit ‘n boodskap oordra wat snowflakes en social justice warriors trigger. Die social justice crowd het skielik stil geraak nou dat die wêreld weer vir ‘n slag regte probleme het. Maar die memes stop nie. Die memes bly topical en die memes versprei oor die internet soos Corona oor die aarde. Vandag gaan daar weer ‘n oorvloed van mense wees wat huil oor drank en smokes op Facebook, en dan sal daar die memes wees.

Lank lewe memes! Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *