Everlast – White Trash Beautiful

Dit is redneck, dit is hillbilly, dit is white trash, dit is America se zef, dit is Everlast. Ek het “White Trash Beautiful” lanklaas gehoor, toe hoor ek vir Everlast op ‘n podcast waarna ek luister waar hy so paar van sy songs acoustic perform het. Ek weet nie regtig hoe om Everlast te beskryf nie. Voel vry om julle beskrywing in die comments te los. Hy is country/rock/rap-erig? Ek weet nie.

Ek like die “White Trash Beautiful”. Lekker rustige tune. As die girl in die video is wat mens white trash beautiful noem, wil ek weet waar kry ek ‘n white trash beautiful girl in Suid-Afrika. White trash hier by ons is glad nie sexy nie, veral nie so sexy soos die girl in die video nie.

1 Response

  1. Chanelle says:

    Ek love Everlast!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"