Random Gevaaalikhede bra
Die Random Gevaaalikhede is hier bra! Ek weet dit was veronderstel om gister op die site te verskyn maar ongelukkig het ek gister net te besig geraak. Kyk uit vir die gevaaalik Nuusbrief wat 11:00 vanoggend in al die subscribers se inbox gaan land.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.
Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.