Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

31Jul/120

Die Antwoord – XP€N$IV $H1T

Die Antwoord het 'n nuwe single uitgebring met die naam "XP€N$IV $H1T". Die song voel vir my baie soos iets wat Kanye West sou geskryf het. Verby is die dae van zef en arm wees, nou is dit die dae van zef wees met jet lag en champagne. Ek het "XP€N$IV $H1T" nog net twee keer geluister en ek kan nie my mind daaroor opmaak nie. Gee my eerder "Baby's on Fire".Wat dink julle?

Soortgelyke gevaaalikhede:

RSA: Republiek van Stakende Ape
Die tegnologie praat terug, en dit is nie vriendelik nie..
As jy honger is moet jy eet!

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers