gevaaalik.com podcast met Stix, Soutie en Ant

Soutie, Ant en ek het Vrydagaand ‘n podcast gedoen. Soutie vertel ons hoe hy amper tronk toe is. Ons praat oor Bigfoot Hunter, dronk bestuur en die simpel goed wat jy doen as jy dronk is. Ons praat oor die mad dick slinging skills van Bill Clinton en ons praat weer oor Oppikoppi want Ant wil nie soentoe gaan om die bands te sien wat almal anders wil sien nie. Ons praat ook oor Ant se Ping Pong show experience in Thailand.

Download die podcast hier onder of luister hom net hier op gevaaalik.com. Of as jy regtig wil kan jy die gevaaalik.com podcast op iTunes ook kry.

Luister en lag saam met ons. Laat weet ons wat julle dink deur middel van Twitter, Facebook of e-mail.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *