Wat jy moet doen is glimlag
Maandag is verby. Die week lyk al klaar baie beter as wat hy laas week gelyk het. As jy nogsteeds nie ‘n glimlag op jou gevreet het nie, hier is so paar goedjies om jou te help, jou suurknol. As die gif heel onder jou nie laat lag nie is daar geen hoop vir jou nie.