Michael Jackson is nie dood nie!

Die King of Pop lewe nog. Hy het net weer sy velkleur verander en ry nou ‘n fokken taxi in Brazil. Die bra sing soos ou Jacko. Hy klink nes ou Tuperware geklink het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"