Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Derick Watts and the Sunday Blues – gevaaalik.com podcast #38

Die podcasts is terug met ‘n bang, want op die eerste episode van die nuwe jaar het ons vir Derick Watts and the Sunday Blues as gaste. Hulle is by ver Suid-Afrika se beste YouTubers met hulle comedy/parody videos. Ek is seker daarvan jy het al van hulle videos gesien soos “Braaiday” of die mees onlangste video van “Stop The Knot” wat baie omstredenheid veroorsaak het op SA-internet oor die laaste paar dae.

gevaaalik.com podcast with Derick Watts and the Sunday Blues

So luister nou na die nuutste gevaaalik.com podcast en maak seker jy gaan loer na hulle YouTube channel, volg hulle op Twitter en Instagram, of gaan like hulle Facebook page.

You may also like...

3 Responses

  1. Jacques says:

    Awesome podcast. Julle podcasts is altyd lekker om na te luister.

  1. February 20, 2015

    […] eerste moet ek julle vertel van die eerste nuwe podcast episode van 2015: Die gaste op episode nommer #38 is Gareth en Nic van Derick Watts and the Sunday Blues. Ek het […]

  2. February 23, 2015

    […] week het Derick Watts and the Sunday Blues gegaan van daardie funny "Car Guarding in the USA" ouens, tot by bullies en weer terug na hipster […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *