Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

25Oct/120

gevaaalik.com Podcast #13

Soutie en ek het besluit om 'n podcast te doen. Een van my ander vriende, Jaco, het besluit om 'n draai te kom maak en toe ambush ons hom sommer en maak hom ook deel van die podcast. Ons praat oor Die Antwoord en Lady Gaga, Spiderman, Batman en ander superhero movies, gevaaalik.com hammers, Slipknot, Muse en dit is ook ons eerste podcast waar ons iemand se naam moes uit bleep.

Jy kan die podcast download hier onder of jy kan dit kry deur iTunes. Dankie aan almal wat ons laat weet dat die podcast hulle boring dag by die werk meer entertaining maak of dat hulle dit luister terwyl hulle in die verkeer vas sit oppad werk toe. Ook 'n special mention vir al ons luisteraars in die buiteland, glo is dit lekker om bietjie Afrikaans entertainment te in the overseas te hoor.

Laat hoor gerus van jouself in die comments hier onder. Jy kan ook vir my kry op Twitter by @gevaaalikdotcom of jy kan vir Soutie pla op Twitter by @MrSkylaar. Dankie ook aan Jaco wat ons gejoin het vir die een, dit was fun. Lekker luister.

gevaaalik.com podcast #13

Soortgelyke gevaaalikhede:

Gevaaalike Podcast #4
Binnebek Banter Nommer 5
Podcast met Gareth Wilson en Christo de Beer

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “gevaaalik.com Podcast #13

  1. Pingback: Jaded Ink Vrydag Bederf vir die mooi | Gevaaalik.com

  2. Pingback: Stone Sour - 30/30-150 | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers