Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Daar kom ‘n leeu en Random Gevaaalikhede

Wanneer laas het jy iets geskryf van 1000+ woorde? Onthou jy in die hoërskool as jy iets moes skryf van 250 woorde was jou naweek in sy moer in? Oor die laaste week het ek drie stukkies geskryf wat wel oor die 1000 woorde was vir ons gevaaaliKruger trip. Nie so maklik soos wat ek gedink het dit gaan wees nie. Dus is dit lekker om van tyd tot tyd ‘n breek te vat om eerder te werk aan iets soos die Random Gevaaalikhede.

Ek het wel besluit om julle in die Random Gevaaalikhede ‘n voorsmakie te gee van wat kom in deel vier van gevaaaliKruger. Sien die eerste foto hier onder.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

 

‘n Voorsmakie van dag 4 van #gevaaaliKruger. ‘n Leeuwyfie wat reguit vir jou kyk is more scary

A photo posted by Ruan Stix Fourie (@gevaaalikdotcom) on

Jy kan die storie agter die foto hier bo hier kry: gevaaaliKruger – Vier uit vyf vir die Groot Vyf

Random Gevaaalikhede 20160801 (5)

Random Gevaaalikhede 20160801

Random Gevaaalikhede 20160801

Random Gevaaalikhede 20160801 (11)

Random Gevaaalikhede 20160801 (10)

Random Gevaaalikhede 20160801 (9)

Random Gevaaalikhede 20160801 (8)

Random Gevaaalikhede 20160801 (7)

Random Gevaaalikhede 20160801 (6)

Random Gevaaalikhede 20160801 (4)

Random Gevaaalikhede 20160801 (3)

Random Gevaaalikhede 20160801 (2)

Random Gevaaalikhede 20160801 (2)

You may also like...

7 Responses

  1. Z says:

    Yoh dudes, vierde foto van onder af…: http://www.shockmansion.com/2016/08/01/random-radness-287/ Maar net toevallig hoop ek?

  2. Rene says:

    Daardie bandjies wat mens by shows kry. Ek kon nooit verstaan hoe my baie klein kinders die goed so maklik af kry en ek moet ‘n sker kry om dit af te sny nie. Hulle vang die flappie aan die onderkant dan trek dit net los.

  3. Kyuss says:

    @Z Jou punt?

  4. Z says:

    My punt is dat die site klaar gelaatstrekke van ShockMansion het. So ek hoop nie Stix en die mense gebruik daai content ook nie…oorgenoeg om uniek te te wees.

  5. Kyuss says:

    Wel moerse baie mense surf nie shockmansion nie, so om iets uit te laat oor dit daarop verskyn is sinneloos.

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Z: Sover ek kan aflei het die image lekker regoor die internet verskyn oor die laaste paar dae, sedert dit op Reddit gepost is. Die foto het dit gemaak tot op die front page van Reddit, waar ek dit gesien het. Ek vermoed dit is waar Shock Mansion dit gekry het, ek is seker jy sal dit voor die einde van die week op The Chive ook sien.

    Moet jy nie kommer oor gevaaalik.com se “gelaatstrekke” nie, ons neig in elk geval meer na The Chive as wat ons doen na Shock Mansion. As jy tegnies wil raak, dan kan jy seker sê dat ons dele het wat baie is soos The Nug ook, al bestaan ons al langer as The Nug. Natuurlik, as jy nou vir die classic belediging wil gaan dan kan jy sê dat gevaaalik.com net ‘n copy van WatKykJy is.

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @Rene: Jip, net soos met ‘n regte verhouding is dit die maklikste om te breek as jy agteraf gaan en iets van agter af gryp. Hahahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *