Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

26Apr/120

Vrydag Bederf Awwww Yeaaah!

Die naweek is hier en dit is vroeg. Dus is die Vrydag Bederf ook vroeg. Lekker nê? Niemand kan kla daaroor nie. Die was 'n goeie week.

Net voor die naweek begin kan jy nou 'n lekker Vrydag Bederf ook geniet. Nooit 'n slegte ding nie. Lekker lang naweek mense. Wees mal, wees gevaaalik en wees veilig. Moenie drink en bestuur nie, as jy toegesluit word gaan jy verkrag word. Moenie baklei nie, net kommin robbiese doen dit. Cheers.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vinnige Update
Die eerste Stoute Boudjies van 2013
Stoute Boudjies met ys

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers